Upcoming Saffa Events

Your current location
Filter by event type
Afrikaans is Lekker Saskatoon 2026
Na ‘n heerlike optrede in Saskatoon in 2025, kom ons weer kuier in 2026. En ons bring die volgende groot kunstenaars, Kurt Darren, Elandre en Refentse.
July 25, 2026
6:00 PM-
11:00 PM
241 2 Ave S, Saskatoon
Afrikaans is Lekker Edmonton 2026
Ons kom kuier in Edmonton vir die eerste keer. Deel die nuus met al jou vriende in die Edmonton omgewing. Dit gaan lekker wees saam met Kurt Darrren, Refentse en Elandre. Moontlik gemaak deur die ondersteuning van AfriForum Wereldwyd.
July 26, 2026
4:00 PM-
9:00 PM
6107-104 Street NW, Edmonton, AB T6H 2K8, CA
Afrikaans is Lekker Kelowna 2026
2026 is die jaar vir eerstes. Afrikaans is Lekker met Refentse, Elandre en Kurt Darren maak vir die eerste keer 'n draai in Kelowna. Moontlik gemaak deur die ondersteuning van AfriForum Wereldwyd.
July 28, 2026
7:00 PM-
11:00 PM
421 Cawston Ave, Kelowna, BC