Address: 6107-104 Street NW, Edmonton, AB T6H 2K8, CA
Ons kom kuier in Edmonton vir die eerste keer. Deel die nuus met al jou vriende in die Edmonton omgewing. Dit gaan lekker wees saam met Kurt Darrren, Refentse en Elandre. Moontlik gemaak deur die ondersteuning van AfriForum Wereldwyd.