2026 is die jaar vir eerstes. Afrikaans is Lekker met Refentse, Elandre en Kurt Darren maak vir die eerste keer 'n draai in Kelowna. Moontlik gemaak deur die ondersteuning van AfriForum Wereldwyd.