Ons eerste Afrikaanse Kerkdiens in Wainwright gaan plaasvind by Peace Lutheran Kerk op die 22ste Junie 2025 om 6pm. Almal is baie welkom.
Vir enige navrae kan u my kontak op messenger of u kan my bel op my sel nommer by 306 903 7661.
Laat weet asseblief al julle Afrikaanse vriende van die wonderlike geleendheid om God se woord in jou hartstaal te hoor en Hom te loof in jou eie taal. Ek hoop om baie van julle daar te sien. Ons innige dank aan Peace Lutheran Kerk wat hulle gebou aan ons beskikbaar stel.
Groete in Christus. Chris
HowzitCanada is part of SAIC, a non-profit organization dedicated to helping South Africans integrate into Canadian life. Learn more about our mission and other programs at SAIC